Welkom by Maskam Water

Ons kan help in hierdie droogte geteisterde tye!
Maskam Water bied baie oplossings om jou te help om water en geld te spaar. 
Green Building - The Name MASKAM

Oor Maskam Water

Ons het uitstekende gehalte pompe, grys- en swartwater stelsels, water suiwering toerusting, UVs, ens. Ons versprei na die hele Sub-Sahara Afrika.

Maskam Water vul hierdie produkte aan met ons eie produksielyn by ons fabriek in Vanrhynsdorp. Ons beskik oor ‘n professionele span wat oplossing gedrewe is om vir ons kliënte die beste produk vir die behoefte te kan aanbied. Ons beskik ook oor ‘n stoor in Brackenfell (Kaapstad), waarvandaan ons die produkte versend.

Sommige van die produkte in ons reeks sluit in:
  • Dreinering toerusting
  • Vergaarbak pompe
  • Dubbele seël opvangpomp – laer onderhoud in korrosiewe toestande
  • Outomatiese rigting omkeer afmaal pompe, enkel-en drie fase
  • Ontploffing weerstand pompe (idiaal vir myne waar plofwerk gedoen word)
  • Spesiaal ontwerpte vergaarbak – en boorgat pompe - tot 75kW
  • Afval Water Behandeling Sisteme, van een persoon tot medium grootte gemeenskappe – ons kan riool behandel vir so min as R1.88 per kl – krag, bedryf en instandhouding koste ingesluit.
  • Fontein toerusting insluitend dryf fontein pompe en baie energie-doeltreffende dam pompe
  • UVs vir water behandeling, insluitend swembad water, damme, koi, huishoudelike - en industriële water
  • Dompel-aanjaag pompe, onderkant-inname, tot 90m kophoogte
  • Elektroniese pomp aansitters en elektroniese spoedbeheer aansitters (VSD’s), insluitend in-lyn water afgekoel VSDs
  • Lug pompe, vir die behandeling van afvalwater, grys water stelsels, koi damme
  • Biofilters vir die koi & dam industrie
  • outomatiese en nie-outomatiese skerms
afAfrikaans