Wat begin het as ‘n kliënt opsoek na ‘n rioolsuiweringsaanleg , en die Amerikaanse kommersiële diens opsoek na ‘n Suid-Afrikaanse tussenhandelaar vir Zoeller Pomp Maatskappy, het gelei tot die begin van ‘n nuwe uitdaging vir Gerhard Cronje, en dus is Maskam Water in 2010 gestig. Sedertdien het ons al meer as 340 Fusions geïnstalleer, en sodoende talle oplossings in Sub-Sahara Afrika verskaf.

afAfrikaans