VGE Pro Float Series - UV INOX Float Float Systems

Die’ INOX Float’ het’n drywende kussing aan die bokant waarmee die eenheid in die water geplaas kan word. Dit werk perfek met vaste en veranderende watervalkke, danksy ‘n unieke manier van installasie. Die kombinasie van ‘n drywende kussing met die ‘VGE Pro UV INOX Immersion’is die perfekte oplossing teeen virusse, bakterieë, alge en biofilm in tenke. Die ultravioltestraling deaktiiveer die teenwoordige mikroörganismes, wat beteken dat die kwaliteit van die water voortdurend gewaarborg is.

Die ‘VGE Pro IV INOX Float’-eenhede is toegerus met ‘n 9-meter lange kabel wat maklik aan die beheerpaneel gekoppel kan word.

Lampe

Die VGE Pro UV Float-stelsel is beskikbaar met verskeie UV-C-lampe, wat wissel in krag van 40 W tot 200 W. Die lamp en kwartsbuis is in ‘n beskermende harnas opgestel, wat die breekbare gedeeltes teen onstuimige watervloei beskerm. Die UV-C-lampe is gebaseer op amalgaam-lamptegnologie met 'n lewensduur van 16 000 uur. Dit lei tot lae onderhoudskoste.

Voordele

  • Vaste of veranderende watervlakke
  • Maklike installeering
  • 9-meter lange kabel
  • Wissel in krag van 40 W tot 200 W

Tegniese Spesifikasies

Model Number of Lamps Power (kW)
40 1 x 40w 0.05
75 1 x 75w 0.08
80 1 x 80w 0.09
130 1 x 130w 0.17
200 1 x 200w 0.23
VGE Pro assortment
Blue Lagoon Spa Inox UV-C

Downloads

 

INOX inox HDPE hdpe 3s-3l 3S-3L LP lp LP lp Flex FLEX flex dryf DRYF GB210 gb210 GB203 gb203 GB200 gb200 gb211 GB211 GB205 gb205 GB204 gb204 VGE PRO pro Pro

afAfrikaans